Agallia se Tuisblad
TUISBLAD
 
Oor Agallia
OOR ONS
 
Agallia se Mense
ONS MENSE
 
Agallia se Dagboek
DAGBOEK
 
Agallia se Troues
TROUES
 
Publikasies
PUBLIKASIES
 
Agallia se Gallery
GALLERY
 
Agallia se Skakels
SKAKELS
 
Kontak Agallia

KONTAK ONS

  Switch to English SWITCH TO ENGLISH
     

 

Ons Visie


Agallia Bedieninge Glo

•Ons glo in Een God: God die Vader, God die Seun (Jesus), God die Heilige Gees wat in drie persone bestaan: Drie enige Godheid van God

•Ons glo in die Ou en Nuwe Tetament as die volle geinspireerde Woord van God.

•Ons glo dat Jesus ons enigste Redder is.

•Ons glo in die doop van die gelowige, deur onderdompeling, wat gereken word as ‘n daad in gehoorsaamheid aan Jesus.

•Ons glo in die Nagmaal, as ‘n daad van gehoorsaamheid aan Christus.

•Ons glo in die doop met die Heilige Gees, wat gelowiges bemagtig en toerus vir diens, asook die meegaande bo-natuurlike gawes van die Heilige Gees. Ons glo in die vyf-voudige bediening van die Apostel, Profeet, Evangelis, Pastoor en Leerkrag

•Ons glo dat alle mense die Here in gees en in waarheid kan aanbid, soos wat Hy hulle geskape het, homo- of heteroseksueel, wit of swart en dat geen persoon uitgesluit mag word van die sakramente, doop of nagmaal op hierdie gronde nie. Daarmee saam, glo ons ook in ware monogamie binne die grense van ‘n verhouding/huwelik waartoe beide partye verbind is in die oë van die Here.

Hoekom Kies Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing aan God
Klap ons hande
Hef ons hande na bo
Ontvang tiendes en offergawes en seëninge


 
KOPIEREG 2009 AGALLIA BEDIENINGE - ALLE REGTE VOORBEHOU