Agallia se Tuisblad
TUISBLAD
 
Oor Agallia
OOR ONS
 
Agallia se Mense
ONS MENSE
 
Agallia se Dagboek
DAGBOEK
 
Agallia se Troues
TROUES
 
Publikasies
PUBLIKASIES
 
Agallia se Gallery
GALLERY
 
Agallia se Skakels
SKAKELS
 
Kontak Agallia

KONTAK ONS

  Switch to English SWITCH TO ENGLISH
     

Ons Visie
Agallia Bedieninge Glo
Hoekom Kies Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing aan God


Klap ons hande

“ Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met 'n jubelende stem”
(Psalms 47:2)

Mense in die algemeen klap hande wanneer hulle gelukkig is of met iets saamstem en ons klap ons hande vir dieselfde redes. Ons is verheug in die blydskap van die Here want Sy blydskap is ons krag.

Ons klap ons hande in waardering aan Hom.


Hef ons hande na bo
Ontvang tiendes en offergawes en seëninge



 
KOPIEREG 2009 AGALLIA BEDIENINGE - ALLE REGTE VOORBEHOU