Agallia se Tuisblad
TUISBLAD
 
Oor Agallia
OOR ONS
 
Agallia se Mense
ONS MENSE
 
Agallia se Dagboek
DAGBOEK
 
Agallia se Troues
TROUES
 
Publikasies
PUBLIKASIES
 
Agallia se Gallery
GALLERY
 
Agallia se Skakels
SKAKELS
 
Kontak Agallia

KONTAK ONS

  Switch to English SWITCH TO ENGLISH
     

 

Ons Visie
Agallia Bedieninge Glo


Hoekom Kies Ons Jesus Christus?

Agallia is 'n onafhanklike bediening wat met ander Christelike bedieninge en kerke saam werk vir die opheffing en uitbreiding van die Liggaam van Jesus Christus.

Ons kies Jesus Christus want Hy is:

• Die Toekoms.
• Die Oplossing.
• Die enigste weg na God die Vader.
• Die enigste weg na die oorwinnings lewe.
• Die Liefde van God die Vader, ongeag ras, kleur, geslag of seksualiteit.

Hoe Sien Ons Die Toekoms?

Ons by Agallia sien die toekoms as:
• 'n Opwindende uitdaging wat met vertroue aangepak kan word.
• Die onmoontlike word moontlik in Jesus Christus.
• Een dag nader aan die Wederkoms van Jesus Christus.


Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing aan God
Klap ons hande
Hef ons hande na bo
Ontvang tiendes en offergawes en seëninge


 
KOPIEREG 2009 AGALLIA BEDIENINGE - ALLE REGTE VOORBEHOU