Agallia se Tuisblad
TUISBLAD
 
Oor Agallia
OOR ONS
 
Agallia se Mense
ONS MENSE
 
Agallia se Dagboek
DAGBOEK
 
Agallia se Troues
TROUES
 
Publikasies
PUBLIKASIES
 
Agallia se Gallery
GALLERY
 
Agallia se Skakels
SKAKELS
 
Kontak Agallia

KONTAK ONS

  Switch to English SWITCH TO ENGLISH
     

Ons Visie
Agallia Bedieninge Glo
Hoekom Kies Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste


Lofprysing aan God

“ Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot sy lof in die vergadering van sy troue dienaars”(Psalms 149:1)

Musiek by Agallia is 'n baie aktiewe deel van ons bediening. Ons sing nuwe en moderne lof en aanbiddings liedere gekryf deur verskillende aanbiddingsleiers van regoor die hele wêreld. Die lof liedere is lewendig en borrelend en is 'n getuienis van die Blydskap en Vreugde in ons Here Jesus Christus. Die aanbiddings liedere is van die mooiste liefdes liedere en aanbidding tot ons Hemelse Vader.


Die speel van musiekinstrumente tydens die erediens

“ Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier! Prys hom met tamboeryn en koordanse, prys Hom met snaarinstrumente en fluite! Prys Hom met simbale, prys hom met galmende simbale!”
(Psalms 150:3-5)

Charismatiese bedieninge oor die wêreld heen was nog altyd daarvan beskuldig dat hulle geraas maak tydens lof en aanbidding - en reg so ook! Musiekinstrumente vorm 'n integrale deel van ons musiekbediening waar ons moderne liedere tot lof en aanbidding van die Here sing.


Klap ons hande
Hef ons hande na bo
Ontvang tiendes en offergawes en seëninge


 
KOPIEREG 2009 AGALLIA BEDIENINGE - ALLE REGTE VOORBEHOU