Agallia se Tuisblad
TUISBLAD
 
Oor Agallia
OOR ONS
 
Agallia se Mense
ONS MENSE
 
Agallia se Dagboek
DAGBOEK
 
Agallia se Troues
TROUES
 
Publikasies
PUBLIKASIES
 
Agallia se Gallery
GALLERY
 
Agallia se Skakels
SKAKELS
 
Kontak Agallia

KONTAK ONS

  Switch to English SWITCH TO ENGLISH
     

 

Ons Visie
Agallia Bedieninge Glo
Hoekom Kies Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing aan God
Klap ons hande
Hef ons hande na bo


Ontvang tiendes en offergawes en seëninge

“ Sal 'n mens werklik vir God beroof? Tog beroof julle My. Julle vra: Waarvan beroof ons U? Van tiendes en offergawes. Daar rus alreeds 'n vloek op julle en tog bly julle My beroof; die hele nasie doen dit. Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.”
(Maleági 3:8 10)

Ons gee aan die Here wat Hom toekom – ongeag die omstandighede. Deur my tiende te gee, eer ek die Here en gee ek aan Hom van my wêreldse besittings en wys daardeur dat niks meer belangrik as Hy is nie!


 
KOPIEREG 2009 AGALLIA BEDIENINGE - ALLE REGTE VOORBEHOU