|
|
|
|
|
TUISBLAD |
|
|
OOR
ONS |
|
|
ONS
MENSE |
|
|
DAGBOEK |
|
|
TROUES |
|
|
PUBLIKASIES |
|
|
GALLERY |
|
|
SKAKELS |
|
|
KONTAK
ONS |
|
|
SWITCH
TO ENGLISH |
|
|
|
|
Agallia
Bedieninge
Agallia Bedieninge was hoofsaaklik gestig om 'n gay vriendelike
charismatiese omgewing te skep waar ALLE mense welkom is om die
Here in waarheid en in Gees te aanbid.
Dit is in opdrag van die Bybel wat sê dat ons sonder "maskers"
of enige pretensies voor die Here moet staan, dat ons 'n omgewing
daar stel sodat almal voor Hom kan staan soos die Here elkeen in
eie reg geskape het. Dit is ons bedoeling dat almal wat by Agallia
die Here kom aanbid, dit kan doen in vryheid en sonder enige veroordeling.
Kom leer gerus meer oor Agallia Gemeente deur "Oor Ons"
te lees, of skakel in by ons aktiviteite (detail hieroor op die
"Dagboek" skakel)
|
|